Description

Dit kan die betowering van die natuur wees, of die gasvrye mense, maar om die een of ander rede smaak ‘n koppie koffie wat in die Noord-Kaap gedrink word maar net lekkerder as op enige ander plek.

Die byderwetse Daily Coffee Café Kathu met sy goeie koffie, treffende New-York-meets-Karoo-dékor, en gemoedelike, warm atmosfeer is nie net aanvullend tot dit wat hierdie deel van die wêreld bied nie, dit staan ook uit as ‘n bestemming waar bekendes en vreemdelinge ewe tuis voel.

Of jy ‘n stil plekkie soek om op jou eie asem te skep, ‘n gesellige hoekie om saam met vriende te kuier, ‘n gepaste atmosfeer vir ‘n sakegesprek, of ‘n ontspanne omgewing om die gesin te bederf, The Daily Coffee Café Kathu bied dit alles, en meer.

Doen iets lekkers vandag – drink goeie koffie . . . en drink dit in die Noord-Kaap!

Follow us
Closed
Open hours today: 8:00 am - 5:00 pm
  • Monday

    8:00 am - 6:00 pm

  • Tuesday

    8:00 pm - 6:00 pm

  • Wednesday

    8:00 am - 6:00 pm

  • Thursday

    8:00 am - 6:00 pm

  • Friday

    8:00 am - 6:00 pm

  • Saturday

    8:00 am - 5:00 pm

  • Sunday

    8:00 am - 2:00 pm

  • November 16, 2019 3:51 am local time

Location
Contact Form
mood_bad
  • No comments yet.
  • chat
    Add a review
      select#soflow, select#soflow-color { -webkit-appearance: button; -webkit-border-radius: 2px; -webkit-box-shadow: 0px 1px 3px rgba(0, 0, 0, 0.1); -webkit-padding-end: 20px; -webkit-padding-start: 2px; -webkit-user-select: none; background-image:url(PATH OF YOUR IMAGE); -webkit-linear-gradient(#ea4625,#ea4625 40%,#ea4625); background-position: 97% center; background-repeat: no-repeat; border: 1px solid #ea4625; color: #fff; overflow: hidden; padding: 5px 10px; text-overflow: ellipsis; white-space: nowrap; width: 100%; background-color: #ea4625; }